Chris Marquette

Chris Marquette
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 3 Oktober 1984 (1984-10-03)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Marquette (gebore 3 Oktober 1984) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Freddy vs. Jason (2003), The Girl Next Door (2004), Just Friends (2005), en Fanboys (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy